Rooibaard Beginnerstel
Gewone prys
R 256.00
Beskrywing
Rooibaard®️ Groentrui Lemon & Herb Peri Peri Sous - 'n vars, suurlemoen-en-kruie skop wat jou vleis laat sing sonder om jou lippe te laat brand.
Rooibaard®️ Oorspronklike Peri-Peri Sous - 'n matige gehalte Peri Peri smaakbom wat enige ete 'n Suis-Afrikaanse braaigees gee, sonder om jou wenkbroue af te brand!
Rooibaard®️ Grinder Spice - 'n heerlike kombinasie mengsel van knoffelvlokkies, en vyf verskillende peperkorrels. Perfek om jou vleis te geur.
Rooibaard®️ Kwaadbaard - een van die hittigste chilliesouse op die mark, vol skerp, vurige smaak wat jou kos laat brand en jou smaakknoppies laat gloei!
